Noag se Arkie 2.5 & 5 km Fun Run 2026

Price range: R50,00 through R100,00

๐Ÿƒ Kom geniet โ€™n lekker oggend saam met die hele gesin!

Sluit aan by Noag se Arkie Kleuterskool se jaarlikse 5 km Fun Run.

โœ” Saterdag 29 Augustus 2026
โœ” 09:00
โœ” NG Kerk Panorama

Elke inskrywing ontvang โ€™n GRATIS drankie van Bean Authentic.
NB: Die drankie moet op 29 Augustus 2026 afgehaal word.

Description

Noag se Arkie Kleuterskool 2.5 & 5 km Fun Run

Kom ondersteun Noag se Arkie Kleuterskool tydens ons jaarlikse fondsinsameling.

Besonderhede

๐Ÿ“… Datum
Saterdag, 29 Augustus 2026

๐Ÿ•˜ Tyd
09:00

๐Ÿ“ Plek
NG Kerk Panorama


Roete

Die roete bestaan uit โ€™n 2,5 km sirkelroete.

Na die eerste 2,5 km kan deelnemers kies om:

  • te stop nรก 2,5 km, of
  • nog โ€™n rondte te voltooi om die volle 5 km te hardloop.

Inskrywings

  • Volwassene โ€“ R100
  • Kind (onder 18 jaar) โ€“ R50
  • Noag se Arkie-leerders โ€“ GRATIS

GRATIS Drankie

Elke betaalde inskrywing ontvang โ€™n GRATIS drankie van Bean Authentic Monte Vista.
Gratis drankie moet op 29 Augustus 2026 afgehaal word.

Kies een van die volgende:

  • Koffie
  • Hot Chocolate
  • Kids Chino
  • Sugar Free Hot Chocolate

Gratis drankie moet op 29 Augustus 2026 afgehaal word.


Die dag bied ook

  • Kosstalletjies
  • Lekkernye
  • Drinkgoed
  • Springkastele
  • Gesinsaktiwiteite
  • Raffles met fantastiese pryse

Almal is welkom!

Bring die hele gesin saam.

  • Kinders
  • Volwassenes
  • Stootwaentjies
  • Klein fietse
  • Honde aan โ€™n leiband

Ons sien daarna uit om saam met julle โ€™n wonderlike dag te geniet!

Additional information

Funrun

Volwassene, Kind onder 18 jaar