Description
Noag se Arkie Kleuterskool 2.5 & 5 km Fun Run
Kom ondersteun Noag se Arkie Kleuterskool tydens ons jaarlikse fondsinsameling.
Besonderhede
๐
Datum
Saterdag, 29 Augustus 2026
๐ Tyd
09:00
๐ Plek
NG Kerk Panorama
Roete
Die roete bestaan uit โn 2,5 km sirkelroete.
Na die eerste 2,5 km kan deelnemers kies om:
- te stop nรก 2,5 km, of
- nog โn rondte te voltooi om die volle 5 km te hardloop.
Inskrywings
- Volwassene โ R100
- Kind (onder 18 jaar) โ R50
- Noag se Arkie-leerders โ GRATIS
GRATIS Drankie
Elke betaalde inskrywing ontvang โn GRATIS drankie van Bean Authentic Monte Vista.
Gratis drankie moet op 29 Augustus 2026 afgehaal word.
Kies een van die volgende:
- Koffie
- Hot Chocolate
- Kids Chino
- Sugar Free Hot Chocolate
Gratis drankie moet op 29 Augustus 2026 afgehaal word.
Die dag bied ook
- Kosstalletjies
- Lekkernye
- Drinkgoed
- Springkastele
- Gesinsaktiwiteite
- Raffles met fantastiese pryse
Almal is welkom!
Bring die hele gesin saam.
- Kinders
- Volwassenes
- Stootwaentjies
- Klein fietse
- Honde aan โn leiband
Ons sien daarna uit om saam met julle โn wonderlike dag te geniet!

